2023 Emilia-Romagna Grand Prix

Vlag van Italië 2023 Formule 1 Rolex Emilia-Romagna "Made in Italy" Grand Prix
Datum Beplan vir 21 Mei 2023, maar toe afgelas
Plek Imola, Emilia-Romagna

Die 2023 Formule Een Emilia-Romagna Grand Prix was geskeduleer vir 21 Mei 2023 op die Enzo en Dino Ferrari-renbaan in Imola, Emilia-Romagna-streek, Italië. Dit sou die sesde wedren van die kampioenskapseisoen wees, maar die FIA het dit op 17 Mei 2023 afgelas na gure weer en oorstromings dit onmoontlik gemaak het vir die wedren om voort te gaan.[1][2]

  1. "Update on the Emilia Romagna Grand Prix at Imola". Formula One. 17 Mei 2023.
  2. Richards, Giles (17 Mei 2023). "F1 Emilia Romagna Grand Prix cancelled due to flooding in northern Italy". The Guardian. Besoek op 17 Mei 2023.{{cite news}}: AS1-onderhoud: url-status (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne