2024 Hongaarse Grand Prix

Formula 1 Magyar Nagydíj 2024
Datum 21 Julie 2024
Plek Hungaroring
Voorste wegspringplek
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:15.227
Vinnigste ronde
Renjaer George Russell Mercedes AMG
Tyd 1:20.305
Podium
1 Oscar Piastri McLaren-Mercedes
2 Lando Norris McLaren-Mercedes
3 Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2024 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Magyar Nagydij 2024) is op 21 Julie 2024 op die Hungaroring in Boedapest, Hongarye gehou.

Dit was die dertiende rondte van die kampioenskap in 2024. Die wedren is deur Oscar Piastri in 'n McLaren-Mercedes gewen, sy eerste F1-oorwinning ooit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne