![]()
| ||
Datum | 24 Maart 1986 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Alan Alda Jane Fonda Robin Williams | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Out of Africa | |
Meeste pryse | Out of Africa (7) | |
Meeste benoemings | Out of Africa en The Color Purple (11 elk) |
Die 58ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Maart 1986 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1985. Die aanbieders was Alan Alda, Jane Fonda en Robin Williams.
The Color Purple het The Turning Point se rekord van 1978 geëwenaar as die prent met die meeste benoemings wat nie een Oscar gewen het nie: altesaam 11.