65ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 29 Maart 1993 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Unforgiven | |
Meeste pryse | Unforgiven (4) | |
Meeste benoemings | Unforgiven en Howard's End (9 elk) |
Die 65ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1993 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1992. Die aanbieder was Billy Crystal.
Unforgiven is vir nege Oscars benoem en het vier daarvan gewen, onder meer vir beste rolprent en regisseur.