12 Years a Slave (drama) American Hustle (komedie of musiekspel)
TV-reeks
Breaking Bad (drama) Brooklyn Nine-Nine (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent
Behind the Candelabra
Die 71ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2013 vereer het, is op 28 Januarie 2014 gehou. Van die rolprente en TV-programme wat verskeie pryse ingepalm het, was American Hustle, Behind the Candelabra, Breaking Bad, Brooklyn Nine-Nine en Dallas Buyers Club.[1][2][3]