77ste Golden Globe-toekenningsaand

  77ste Golden Globe-aand 

Datum 5 Januarie 2020
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Ricky Gervais
Beste rolprente en reekse
Rolprent  1917 (drama);
Once Upon a Time in Hollywood (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Succession (drama);
Fleabag (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Chernobyl
Meeste pryse  Once Upon a Time in Hollywood (3)
Meeste benoemings  Marriage Story (6)

Die 77ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2019, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies, is op 5 Januarie 2020 in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië gehou. Ricky Gervais was vir die vyfde en "laaste" keer die aanbieder.[1][2]

Die benoemdes is op 9 Desember 2019 aangekondig.[3][4] Marriage Story het die meeste benoemings (ses) gekry. Tom Hanks en Ellen DeGeneres is aangekondig aan die wenners van onderskeidelik die Cecil B. DeMille-prys en die Carol Burnett-prys.

Once Upon a Time in Hollywood het die meeste pryse (drie) gewen, insluitende vir beste komedie of musiekspel. 1917, Joker en Rocketman het twee pryse elke gewen, met 1917 wat die prys vir beste drama gewen het. In televisie het Succession, Fleabag en Chernobyl die meeste pryse (twee elk) gewen.[5]

  1. Buchanan, Kyle (12 November 2019). "Ricky Gervais Will Return to Host (and Roast) the Golden Globes". The New York Times (in Engels (VSA)). ISSN 0362-4331. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019. Besoek op 13 November 2019.
  2. "Golden Globes 2020: 1917 and Fleabag lead British invasion with major wins". The Guardian. 5 Januarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2020.
  3. Huff, Lauren (5 Desember 2019). "Tim Allen, Dakota Fanning, and Susan Kelechi Watson to announce 2020 Golden Globe nominations". Entertainment Weekly. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019. Besoek op 9 Desember 2019.
  4. "Golden Globes 2020: full list of nominations". The Guardian. 9 Desember 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2019.
  5. Lang, Brent (5 Januarie 2020). "Golden Globes: 'Once Upon a Time in Hollywood,' '1917' Win Big". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne