Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
A. Michael Baldwin | |
Geboortenaam | Michael M. Baldwin |
---|---|
Geboorte | 4 April 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
A. Michael Baldwin (gebore 4 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Phantasm (1979), Phantasm III: Lord of the Dead (1994), Phantasm IV: Oblivion (1998), en Phantasm: Ravager (2016).