AVN

Adult Video News
Redakteur
Kategorieë Vaktydskrif
Frekwensie Maandeliks
Uitgewer Theo Sapoutzis[1]
Totale Oplaag 40 000 (2006)[2]
Jaar gestig 1983
Eerste uitgawe 1983
Land VSA
Taal Engels
Webwerf www.avn.com
ISSN 0883-7090

Adult Video News (ook bekend as AVN) is ’n Amerikaanse vaktydskrif vir die volwassevideobedryf. Volgens The New York Times is AVN vir pornografiese rolprente wat Billboard vir musiekalbums is. AVN borg die jaarlikse Adult Entertainment Expo, of AEE, in Las Vegas, Nevada, asook ’n prysseremonie vir die volwassebedryf, die AVN-pryse, wat op die Oscars geskoei is.[3][4]

AVN gradeer pornoflieks en berig oor nuus in die bedryf. Tot 500 fliekresensies kan in een uitgawe voorkom.[5][6] Sowat 80% van die tydskrif bestaan uit advertensies en is gemik op handelaars in volwassevideo's.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gadget
  2. David Foster Wallace (12 Maart 2006). "First Chapter - 'Consider the Lobster'" (in Engels). New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2016. Besoek op 2 Januarie 2008.
  3. Timothy Egan (23 Oktober 2000). "Wall Street Meets Pornography". New York Times. Besoek op 6 Augustus 2014.
  4. Steve Kroft (5 September 2004). "Porn In The U.S.A." (in Engels). 60 Minutes. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2013. Besoek op 2 Januarie 2008.
  5. Frank Rich (27 Julie 2003). "Finally, Porn Does Prime Time". New York Times. Besoek op 9 Augustus 2014.
  6. DPA, Los Angeles (17 Julie 2003). "Porn loses seedy image, becomes mainstream in US" (in Engels). Taipei Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2018. Besoek op 2 Januarie 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne