AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar | |
---|---|
AVN-prys vir die bydrae van manlike kunstenaars tot die pornografiebedryf | |
Die ontvanger van die 2023-prys, Seth Gamble.
| |
Toegeken vir | Beste optrede deur 'n manlike akteur |
Geborg deur | AVN |
Plek | Las Vegas |
Land | VSA |
Eerste toekenning | 1993 |
Mees onlangse wenner | Seth Gamble (2023) |
Meeste pryse gewen | Manuel Ferrara (6) |
Meeste benoemings |
Erik Everhard (14) |
Eerste wenner | Rocco Siffredi |
Webtuiste | avnawards |
Die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar (Engels: AVN Award for Male Performer of the Year) is 'n prys wat sedert 1993 jaarliks deur die seksbedryfmaatskappy AVN toegeken word[1] (benewens die prys vir beste akteur). Die eerste wenner was Rocco Siffredi, wat dit in 1993 op die 10de AVN-prysaand ontvang het. Teen 2021 het Manuel Ferrara die prys die meeste keer gewen: altesaam ses keer. Lexington Steele, Mick Blue en Evan Stone het dit elk drie keer gewen, en Rocco Siffredi, James Deen, Small Hands en Tom Byron twee keer. James Deen was op 22 die jongste ontvanger van die prys[2] en Manuel Ferrara op 43 die oudste. Die mees onlangse wenner was Seth Gamble in 2023.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named avnwin1993
<ref>
tag; no text was provided for refs named Winners2023