Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 53°0′N 6°45′O / 53.000°N 6.750°O |
Stigting | 1998 |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 278,86 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 25 771 |
- Bevolkingsdigtheid | 93/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Anno Wietze Hiemstra (CDA) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | aaenhunze.nl |
Wikimedia Commons | Aa en Hunze |
Aa en Hunze is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 279 km². Gieten is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Aa en Hunze is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Anloo, Gasselte, Gieten en Rolde.
In die munisipale gebied lê baie grafheuwels en twaalf hunebedde. Die westelik deel van Aa en Hunze lê op die Hondsrug, die oostelik deel bestaan uit veendorpe, wat grens aan soortgelyke dorpe in die provinsie Goningen.