Aardwolf

Aardwolf
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Protelinae

Flower, 1869
Genus:
Proteles
Spesie:
P. cristatus
Binomiale naam
Proteles cristatus
Sparrman, 1783
Verspreiding van die aardwolf

Die aardwolf of maanhaarjakkals (Proteles cristatus) is 'n vleiseter wat tans as 'n hiëna geklassifiseer word. Vroeër was dit as die enigste lid van die Protelidae-familie gegroepeer, en ander kere as 'n hondagtige, in die familie Canidae. Ander meer gewestelike name vir hierdie spesie sluit in: erdwolf, weerwolf, nadroe, naderoe, ghaip, gheip, gheipjakkals, neipjakkals, ghei, ghiep, ghie, ghob en neip. Die laasgenoemdes is 'n verafrikaansing van Khoi /geib en /gib.

  1. Anderson, M. & Mills, G. (2008). Proteles cristatus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 Maart 2009. Die databasisinskrywing gee 'n kort rede hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne