Aaron Copland | |
---|---|
Copland in 1970 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 14 November 1900 Brooklyn, New York |
Sterf | 2 Desember 1990 Sleepy Hollow, New York |
Genres | Klassieke musiek |
Beroep(e) | Komponis, musiekonderwyser, dirigent, pianis |
Instrumente | Klavier |
Aaron Copland (1900–1990) was ’n Amerikaanse komponis van moderne klassieke musiek. Hy is veral bekend vir sy Fanfare for the Common Man en sy musiek vir die ballet Appalachian Spring.[1] Hy word as die belangrikste verteenwoordiger van die sogenaamde Amerikaanse moderne musiek beskou en het 'n voorliefde vir teatermusiek gehad.