Aaron Klug | |
Aaron Klug in 1979
| |
Gebore | Želva, Litaue | 11 Augustus 1926
---|---|
Oorlede | 20 November 2018 (op 92) Cambridge, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Vakgebied | Biofisika Chemie |
Instelling(s) | Peterhouse, Cambridge Birkbeck, Universiteit van Londen Laboratorium van Molekulêre Biologie |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand (BSc) Universiteit van Kaapstad (MSc) Trinity-kollege, Cambridge (PhD) |
Doktorale promotor(s) | Douglas Hartree |
Bekend vir | Kristallografiese elektronmikroskopie[1] |
Toekennings | FRS (1969) Louisa Gross Horwitz-prys (1981) Nobelprys vir Chemie (1982) Copley-medalje (1985) |
Sir Aaron Klug (1926–2018) was 'n Britse skeikundige en biofisikus van Litause afkoms wat lank in Suid-Afrika gewoon het. Hy ontvang die Nobelprys vir Chemie in 1982, "vir sy ontwikkeling van kristallografiese elektronmikroskopie en die bepaling van die struktuur van biologies belangrike nukleïnesuur-proteïen komplekse".[2]