Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aaron Lazar | |
Geboorte | 21 Junie 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aaron Lazar (gebore 21 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente J. Edgar (2011), The Wolf of Wall Street (2013), I Don't Feel at Home in This World Anymore. (2017), en Avengers: Infinity War (2018).