Aaron Taylor-Johnson

Aaron Taylor-Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaron Perry Johnson
Geboorte 13 Junie 1990 (1990-06-13) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaron Taylor-Johnson (gebore 13 Junie 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nowhere Boy (2009), Kick-Ass (2010), Godzilla (2014), en Nocturnal Animals (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne