Abbie Cornish

Abbie Cornish
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Augustus 1982 (1982-08-07) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Abbie Cornish (gebore 7 Augustus 1982) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Candy (2006), Bright Star (2009), Sucker Punch (2011), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne