Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Abby Brammell | |
Geboorte | 19 Maart 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Abby Brammell (gebore 19 Maart 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jobs (2013) en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000), Star Trek: Enterprise (2001), en The Unit (2006).