Abby Wilde

Abby Wilde
Geboorte 25 Februarie 1989 (1989-02-25) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Abby Wilde (gebore 25 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Family of Four (2009) en in die televisiereekse Zoey 101 (2005) en iCarly (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne