Abdoulkader Kamil Mohamed (Afar: Qabdulkadir Kamil Macammad, Arabies: عبد القادر كامل محمد; gebore 1 Julie1952) is 'n Djiboetiese politikus wat sedert 2013 Eerste Minister van Djiboeti is. Hy het as Minister van Landbou van 2005 tot 2011 en as Minister van Verdediging van 2011 tot 2013 gedien.