Aberdeen, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Aberdeen (dubbelsinnig).
Aberdeen
Tipiese Karoohuise op Aberdeen
Tipiese Karoohuise op Aberdeen
Aberdeen is in Oos-Kaap
Aberdeen
Aberdeen
 Aberdeen se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°29′0″S 24°4′0″O / 32.48333°S 24.06667°O / -32.48333; 24.06667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1856[1]
Oppervlak
 • Totaal15,4 km2 (5,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal7 162
 • Digtheid465/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6,7%
 • Indiërs/Asiërs0,4%
 • Bruin mense73,0%
 • Swart mense19,4%
 • Ander0,4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 80,7%
 • Xhosa 15,5%
 • Engels 2,2%
 • Ander 1,0%
Poskode (strate)
6270
Poskode (posbusse)
6270
Skakelkode049
WebwerfAberdeen

Aberdeen is 'n dorp in die Kamdeboo (d.w.s. Oos-Kaapse Karoo) aan die voet van die Kamdeboo-berge, Suid-Afrika. Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 9 Februarie 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 Som van die hoofplekke Aberdeen en Thembalesizwe tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne