Abessiniese kat
|
|
Alternatiewe naam |
Abessynse kat
|
Herkoms |
Kus van die Indiese Oseaan[1]
|
Ontstaan |
Natuurlik
|
Soort lyf |
Oosters
|
Pels |
Kort
|
Patroon |
Strepies
|
Wetenskaplike naam
|
Felis catus (huiskat)
|
|
Die Abessiniese kat (Engels: Abyssinian) is ’n katras met ’n kenmerkende pels met ’n strepiepatroon. Daar is baie stories oor hoe hulle ontstaan het en baie draai om Egipte, hoewel die naam na Ethiopië verwys. Die ware oorsprong is egter onseker. In die VSA is dit een van die gewildste korthaarrasse.[2]
- ↑ "Abessiniese profiel", Catz Inc., URL besoek op 4 Okt. 2009
- ↑ Cat Fanciers' Association. "Ras: Abessiniese kat Geargiveer 5 Januarie 2013 op Wayback Machine". 2011.