Abiy Ahmed

Abiy Ahmed
Abiy Ahmed
Abiy Ahmed in 2018

Eerste Minister van Ethiopië
Ampsbekleër
Termynaanvang
2 April 2018
Vise Temesgen Tiruneh
Adem Farah
President Mulatu Teshome
Sahle-Work Zewde
Taye Atske Selassie
Voorafgegaan deur Hailemariam Desalegn

1ste President van die Voorspoedparty
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Desember 2019
Vise Temesgen Tiruneh
Adem Farah
Voorafgegaan deur Party gestig

3de Voorsitter van die Ethiopiese Volksrewolusionêre Demokratiese Front
Ampstermyn
27 Maart 2018 – 1 Desember 2019
Vise Demeke Mekonnen
Voorafgegaan deur Hailemariam Desalegn
Opgevolg deur Party ontbind

Leier van die Demokratiese Oromoparty
Ampstermyn
22 Februarie 2018 – 1 Desember 2019
Vise Lemma Megersa
Voorafgegaan deur Lemma Megersa
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Minister van Wetenskap en Tegnologie
Ampstermyn
6 Oktober 2015 – 1 November 2016
Eerste minister Hailemariam Desalegn
Voorafgegaan deur Demitu Hambisa
Opgevolg deur Getahun Mekuria

Direkteur-generaal van die Inligtingsnetwerksekuriteitsagentskap
Ampstermyn
2008 – 2015
Voorafgegaan deur Teklebirhan Woldearegay
Opgevolg deur Temesgen Tiruneh

Persoonlike besonderhede
Gebore Abiy Ahmed Ali
15 Augustus 1976 (1976-08-15) (48 jaar oud)
Beshasha, Kaffa, Ethiopië
Politieke party Voorspoedparty
Ethiopiese Volksrewolusionêre Demokratiese Front (tot 2019)
Demokratiese Oromoparty
Eggenoot/-note Zinash Tayachew
Kind(ers) 4
Alma mater Microlink Inligtingstegnologie Kollege
Universiteit van Greenwich
Leadstar-bestuurskollege
Universiteit van Addis Ababa

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Ethiopië Ethiopië
Diens/Tak Ethiopiese Weermag
Jare in diens 1991–2010
Rang Luitenant-kolonel
Eenheid Weermag Seinekorps
Oorloë/Veldslae Ethiopiese Burgeroorlog
Verenigde Nasies se hulpsending vir Rwanda
Eritrese-Ethiopiese Oorlog
Toekennings Nobelprys vir Vrede (2019)

Abiy Ahmed Ali (Ge'ez: ዐቢይ አህመድ አሊ; gebore op 15 Augustus 1976) is 'n Ethiopiese politikus wat dien as die 12de premier van Ethiopië sedert 2 April 2018. Hy is die eerste Oromo wat dien as voorsitter van die regerende Ethiopiese Volksrevolusionêre Demokratiese Front (EPRDF) van die Demokratiese Oromoparty (ODP), wat een van die vier koalisiepartye van die EPRDF is. Abiy is ook 'n verkose lid van die Ethiopiese parlement en 'n lid van die uitvoerende komitees van die ODP en EPRDF.

Abiy was 'n voormalige intelligensiebeampte van die weermag en het sedert sy aanstelling as premier 'n wye program van politieke en ekonomiese hervormings van stapel gestuur en gewerk aan vredesooreenkomste in Eritrea, Suid-Soedan, en 'n oorgangsooreenkoms in die Republiek Soedan. Abiy is bekroon met die Nobelprys vir Vrede in 2019 vir sy werk in die beëindiging van die twintigjarige naoorlogse territoriale dooiepunt tussen Ethiopië en Eritrea.

In Oktober 2021 is Abiy Ahmed amptelik beëdig vir 'n tweede termyn van vyf jaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne