Abraham Erasmus van Wyk | |
Gebore | Februarie 1952 (73 jaar oud) Wolmaransstad, Suid-Afrika |
---|---|
Instelling(s) | Kurator van die HGWJ Schweickerdt Herbarium |
Alma mater | Universiteit van Pretoria |
Bekend vir | Taksonomie van plante |
Webblad | Prof van Wyk |
Abraham Erasmus van Wyk, bekend as Braam van Wyk (19 Februarie 1952, Wolmaransstad) is 'n Suid-Afrikaanse planttaksonoom. Hy is verantwoordelik vir die opleiding van 'n beduidende persentasie van die aktiewe planttaksonome in Suid-Afrika en het ook die eerste mobiele toep vir die identifikasie van bome in Suider-Afrika saamgestel.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named NWU