Absa Groep Beperk | |
![]() | |
Tipe | Openbare maatskappy |
---|---|
Gestig | 1991 (as Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika) |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Sello Moloko (groepvoorsitter) Arrie Rautenbach (groep uitvoerende hoof)[1] |
Gebied bedien | Botswana, Ghana, Kenia, Mauritius, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Seychelle, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda en Zambië |
Industrie | Bankwese, finansiële dienste, beleggingsdienste, versekeringsdienste |
Produkte | Kommersiële bankwese, finansies en versekering, kleinhandel-bankwese, kredietkaarte, private ekwiteit, beleggingsbestuur, beleggingsbankwese |
Inkomste | R4,66 miljard[2] (2013) |
Werknemers | 33 879 (2013) |
Webwerf | absa.co.za |
Barclays Afrika Groep 2015-01-11 | |
Simbool | BGA |
---|---|
Goedgekeur | 880 467 500 |
Uitgereik | 847 750 679 |
Sluitingsprys | ZAR 181,69 |
Beurswaarde | ZAR 154 miljard |
Aandeelhouers | |
Barclays Bank Plc | 62.30% |
Openbare Beleggingskorporasie | 5.39% |
Absa Groep Beperk (JSE: BGA), tot onlangs bekend as Barclays Afrika Groep, is die grootste verbruikersbank in Suid-Afrika. Die hoofkantoor is in Johannesburg en het 33 166 werknemers — plaaslik sowel as oorsee.