الضحى Soera 93 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Ad-Dhuha | |
Transliterasie | Ad-Dhoeha, Ad-Doega | |
In Afrikaans | "Die Glansrykheid van die Nag" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 11 | |
Ad-Dhuha (Arabies: الضحى, "Die Glansrykheid van die Nag" of "Die Helder Oggend") is die 93ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.