Adam Baldwin

Adam Baldwin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Baldwin 2016

Geboorte 27 Februarie 1962 (1962-02-27) (62 jaar oud)
Winnetka, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Baldwin (gebore 27 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Metal Jacket (1987), Predator 2 (1990), Independence Day (1996), en Serenity (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne