Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adam Carolla | |
Geboorte | 27 Mei 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adam Carolla (gebore 27 Mei 1964) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hammer (2007), Wreck-It Ralph (2012), en Road Hard (2015), en in die televisiereeks The Man Show (1999).