Adam Godley

Adam Godley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Julie 1964 (1964-07-22) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Godley (gebore 22 Julie 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually (2003) en Charlie and the Chocolate Factory (2005), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Suits (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne