Adam Goldberg

Adam Goldberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Charles Goldberg
Geboorte 25 Oktober 1970 (1970-10-25) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Goldberg (gebore 25 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Prophecy (1995), Saving Private Ryan (1998), A Beautiful Mind (2001), en Deja Vu (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne