Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adam Kaufman | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adam Kaufman is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Altered (2006) en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en NCIS (2003).