Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adam Roarke | |
Geboortenaam | Richard Jordan Gerler |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1937 |
Sterfte | 27 April 1996 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1962–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adam Roarke (8 Augustus 1937 – 27 April 1996) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hells Angels on Wheels (1967), El Dorado (1967), Play It As It Lays (1972), en Dirty Mary Crazy Larry (1974).