Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adam Robitel | |
Geboorte | 28 Mei 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adam Robitel (gebore 28 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Deborah Logan (2014), Paranormal Activity: The Ghost Dimension (2015), en Insidious: The Last Key (2018).