Ade Edmondson

Ade Edmondson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adrian Charles Edmondson
Geboorte 24 Januarie 1957 (1957-01-24) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende Ella Edmondson
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ade Edmondson (gebore 24 Januarie 1957) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Comic Strip Presents... (1982), The Young Ones (1982), en Bottom (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne