Adele Mara

Adele Mara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1923-04-28)28 April 1923
Sterfte 7 Mei 2010 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adele Mara (28 April 1923 – 7 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente You Were Never Lovelier (1942), The Inner Circle (1946), Blackmail (1947), en Sands of Iwo Jima (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne