Adolphe Menjou | |
![]() | |
Geboortenaam | Adolphe Jean Menjou |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1890 |
Sterfte | 29 Oktober 1963 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1914–1960 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adolphe Menjou (18 Februarie 1890 – 29 Oktober 1963) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Front Page (1931), Little Miss Marker (1934), Golden Boy (1939), en Paths of Glory (1957).