Adriaan Moorrees

Adriaan Moorrees
Ds. Adriaan Moorrees in 1907, voor hy hoogleraar aan die Kweekskool geword het
Adriaan Moorrees

Naam Adriaan Moorrees
Geboorte 18 Augustus 1855
Malmesbury, Suid-Afrika
Sterfte 17 November 1938 (op 83)
Seepunt, Kaapstad, Suid-Afrika
Kerkverband Nederduits Gereformeerd
Gemeente(s) Richmond
Kaapstad
Die Paarl
Jare aktief 1878-1930
Kweekskool Kweekskool, Stellenbosch

Prof. Adriaan Moorrees (Malmesbury, 18 Augustus 1855Seepunt, Kaapstad, 17 November 1938) was 'n predikant, teoloog en leier in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, hoogleraar aan die Kweekskool op Stellenbosch, maar ook skrywer en digter.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne