Adrian Sutil

Adrian Sutil
Sutil by die 2010 Kanadese Grand Prix
Geboortedatum 11 Januarie 1983 (1983-01-11) (42 jaar oud)
Geboorteplek Starnberg, Wes-Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitser
Aktiewe jare 2007–2011, 2013, 2014
Inskrywings 128 (128 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 124
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste F1-wedren 2007 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2014 Aboe Dhabi Grand Prix

Adrian Sutil (gebore 11 Januarie 1983 in Starnberg) is 'n gewese Formule Eenrenjaer van Duitsland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne