Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adrienne Ellis | |
Geboorte | 8 Maart 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Laurie Holden Christopher Holden |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adrienne Ellis (gebore 8 Maart 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Detectives (1959), Straightaway (1961), The Alfred Hitchcock Hour (1962), en Morning Star (1965).