Adventure Game Studio

Adventure Game Studio[1] (afkorting: AGS) is gratis aflaaibare sagteware wat gebruik kan word om grafiese avontuurspeletjies te ontwikkel. Dit is gemik op middelvlak speletjie-ontwikkelaars en kombineer 'n geïntegreerde ontwikkelingsomgewing (IDE - Integrated Development Environment) om sodoende meeste aspekte van die speletjie met 'n skrifprogrammeertaal saam te stel.[2]

  1. AGS se amptelike webblad
  2. "AdventureTreff onderhoud met Chris Jones. Besoek 12 April 2010". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2008. Besoek op 12 April 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne