Geelkoorsmuskiet | |
---|---|
![]() | |
Volwasse | |
![]() | |
Larwe | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Diptera |
Familie: | Culicidae |
Genus: | Aedes |
Subgenus: | Stegomyia |
Spesie: | A. aegypti
|
Binomiale naam | |
Aedes aegypti | |
Subspesies[2][3] | |
| |
![]() | |
Global Aedes aegypti voorspelde verspreiding in 2015, (blou=afwesig, rooi=teenwoordig) | |
Sinonieme[1] | |
Aedes aegypti (van Grieks αηδής: "haatlik" en Latyn aegypti: "van Egipte"), die geelkoorsmuskiet, is 'n muskiet wat dengue-koors, chikungunya, Zika-koors, Mayaro en geelkoorsvirusse, en ander siekte-middels kan versprei. Die muskiet kan herken word aan swart en wit merke op sy bene en 'n merk in die vorm van 'n lier op sy borskas. Hierdie muskiet het sy oorsprong in Afrika, maar word nou in tropiese, subtropiese en gematigde streke regoor die wêreld aangetref.[4][5]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Evenhuis
<ref>
tag; no text was provided for refs named Neto-et-al-2019
<ref>
tag; no text was provided for refs named Weetman-et-al-2018