Afhanklike ontstaan

Pratityasamutpada
Vertalings
Sanskrit प्रतीत्यसमुत्पाद
(pratītyasamutpāda)
Pali paṭiccasamuppāda
Bengaals প্রতীত্যসমুৎপাদ
(prôtityôsômutpadô)
Singalees පටිච්චසමුප්පාද
Tibettaans རྟེན་ཅིང་འབྲེ ལ་བར་འབྱུང་བ་
(rten cing 'brel
bar 'byung ba
Tradisionele Sjinees 緣起
Pinyin yuánqǐ
Japannees 縁起 (engi)
Die wiel van die lewe beeld die Twaalf Nidanas uit.

Pratityasamutpada, gewoonlik vertaal as afhanklike ontstaan, is die idee dat alle dharmas ("dinge") ontstaan afhanklik van ander dharmas. As dít bestaan, bestaan dát; as dít ophou bestaan, hou dát op bestaan. Dit is ’n pragmatiese lering wat toegepas word op dukkha en die beëindiging van dukkha.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne