Afrikaanse vleivalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ranivorus
|
Binomiale naam | |
Circus ranivorus Daudin, 1800
| |
Algemene verspreidingsgebied van die Afrikaanse vleivalk |
Die Afrikaanse vleivalk (Circus ranivorus) - ook bekend as die Afrikaanse paddavreter - is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, die kus van Mosambiek, noord Botswana en sentraal Zimbabwe. Die voël is 44 – 50 cm groot, weeg 360 - 680 g met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.2 meter. In Engels staan die voël bekend as African marsh harrier.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)