Agab

Portret van Agab uit Promptuarium Iconum Insigniorum.

Agab (אַחְאָב, "vader se broer") was koning van die koninkryk van Israel. Hy het ongeveer 22 jaar lank regeer in die middel van die 9de eeu v.C.. Hy was die seun en opvolger van Omri en getroud met Isebel, die dogter van koning Etbaäl I van Tirus.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne