Agadir–Al Massira Lughawe مطار المسيرة Matar al-Maseera | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: AGA – ICAO: GMAD | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | ONDA | ||
Bedien | Agadir, Marokko | ||
Ligging | Temsia, Souss-Massa, Marokko | ||
Hoogte bo seevlak | 226 vt / 69 m | ||
Koördinate | 30°19′30″N 009°24′47″W / 30.32500°N 9.41306°W | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 3 200 | 10 499 | Asfalt |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 2 008 465[1] | ||
Passasierverskil 18-19 | ![]() | ||
Bron: ONDA/lughawe webblad, DAFIF,[2] |
Agadir–Al Massira-lughawe (Arabies: مطار المسيرة, romanized: Matar al-Maseera; Frans: Aéroport Al Massira; IATA: AGA, ICAO: GMAD) is 'n internasionale lughawe wat Agadir bedien, 'n groot stad in die suidweste van Marokko en die hoofstad van Souss-Massa- streek. Die lughawe is geleë in die kommune van Temsia, 20 km suidoos van Agadir self. In 2007 het Al Massira Internasionale Lughawe 1 502 094 passasiers bedien. In later jare het Agadir en sy toerisme gefloreer, met nuwe vlugte wat vanaf lughawens in die Verenigde Koninkryk en Ierland na Al Massira bekendgestel is.