Agapant

Bloulelie
Agapant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. praecox
Binomiale naam
Agapanthus praecox
Willd., (1809)
Sinonieme
Sien teks.

Die bloulelie (Agapanthus praecox) is 'n blomplant. Dit is 'n vinnige groeier en geharde plant. Dit is 'n meerjarige plant wat blom van Desember tot Januarie. Die plant het lang, lintvormige blare en ronde blomkoppe met blou of wit buisblomme aan lang stele. Die plant verkies vol son tot halfskadu en matige water.

Agapanthus praecox

Die spesie is endemies in Suid-Afrika en kom in die KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is in verskeie lande bekend gestel, onder andere ook St. Helena.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne