Agnes Ayres

Agnes Ayres
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Agnes Eyre Henkel
Geboorte (1898-04-04)4 April 1898
Sterfte 25 Desember 1940 (op 42)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1914–1937
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Agnes Ayres (4 April 1898 – 25 Desember 1940) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sheik (1921), Forbidden Fruit (1921), Clarence (1922), en Bought and Paid For (1922).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne