Agostinho Neto

Agostinho Neto
Agostinho Neto
Agostinho Neto in 1975

1ste President van Angola
Ampstermyn
11 September 1975 – 10 September 1979
Eerste minister Lopo do Nascimento (1975–1978)
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur José Eduardo dos Santos

President van MPLA
Ampstermyn
10 Desember 1956 – 10 September 1979
Voorafgegaan deur Ilídio Machado
Opgevolg deur José Eduardo dos Santos

Persoonlike besonderhede
Gebore António Agostinho Neto
(1922-09-17)17 September 1922
Ícolo e Bengo, Portugees-Angola (nou Angola)
Sterf 10 September 1979 (op 56)
Moskou, Sowjetunie (nou Rusland)
Politieke party MPLA
Eggenoot/-note Maria Eugénia Neto (1975–1979; sy dood)[1]
Kind(ers) Mário Jorge da Silva Neto
Irene Alexandra da Silva Neto
Leda da Silva Neto
Mihaela Radkova Marinova
Alma mater Universiteit van Lissabon

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Angola Angola
Jare in diens 1961–1979
Oorloë/Veldslae Angolese Oorlog vir Onafhanklikheid
Angolese Burgeroorlog
Standbeeld van Agostinho Neto in Luanda

António Agostinho Neto (17 September 192210 September 1979) het van 1975 as die eerste president van Angola gedien nadat hy die Populêre Beweging vir die Bevryding van Angola (MPLA) gelei het in die oorlog vir onafhanklikheid (1961–1974). Hy het tot en met sy dood die MPLA in die burgeroorlog (1975–2002) aangevoer. Hy is ook bekend vir sy literêre aktiwiteite en word beskou as Angola se mees vooraanstaande digter. Sy verjaardag word gevier as Nasionale Heldedag wat 'n openbare vakansiedag in Angola is.

  1. (en) James, W. Martin (2004). Historical Dictionary of Angola. p. 110.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne