Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ahlainen | |
---|---|
voormalige munisipaliteit | |
Skets van die kloktoring van Ahlainen se kerk | |
Koördinate: 60°40′30″N 21°37′14″O / 60.67500°N 21.62056°O | |
Land | ![]() |
Streek | Satakunta |
Stigting | ? |
Samesmelting | 1972 |
Oppervlak | |
• Totaal | 183,6 km2 (70,9 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 445[1] |
Ahlainen is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie van Satakunta, Finland.[2] Dit was geannekseer as deel van die stad Pori in 1972. Die bevolking van Ahlainen was 2 445 in 1971.[1]