Ahmed Best | |
Geboorte | 19 Augustus 1973 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ahmed Best (gebore 19 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005), en Mother and Child (2009).