Aiden Markram | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Aiden Kyle Markram | |||||
Gebore | 4 Oktober 1994 Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |||||
Bynaam(e) | "Pup" "Aidy" "Prakash" | |||||
Lengte | 1,85 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm wegbreek | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 332) | 28 September 2017 v Bangladesj | |||||
Laaste Toets | 27 November 2024 v Sri Lanka | |||||
EDI debuut (no 122) | 22 Oktober 2017 v Bangladesj | |||||
Laaste EDI | 7 Sep 2021 v Sri Lanka | |||||
EDI hempno. | 4 | |||||
T20I debuut (no 81) | 22 Maart 2019 v Sri Lanka | |||||
Laaste T20I | 6 November 2021 v Engeland | |||||
T20I hempno. | 4 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2014– | Noordelikes | |||||
2016– | Titane | |||||
2018 | Durham, Paarl Rocks | |||||
2019 | Hampshire | |||||
2021 | Punjab Kings | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | 1e rang | ||
Wedstryde | 28 | 34 | 20 | 80 | ||
Lopies aangeteken | 1,876 | 843 | 588 | 5,838 | ||
Kolfgemiddeld | 37.52 | 28.10 | 39.20 | 45.25 | ||
100s/50s | 5/9 | 0/3 | 0/6 | 17/27 | ||
Hoogste telling | 152 | 96 | 70 | 204* | ||
Aflewerings geboul | 200 | 300 | 108 | 808 | ||
Paaltjies | 0 | 7 | 5 | 4 | ||
Boulgemiddeld | - | 38.57 | 26.80 | 92.75 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | |||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | |||||
Beste boulontleding | - | 2/18 | 3/21 | 1/1 | ||
Vangskote/Stonkings | 25/- | 17/- | 16/- | 79/- | ||
Bron: cricinfo, 11 Januarie 2022 |
Aiden Kyle Markram (gebore 4 Oktober 1994) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat die kaptein van die Suid-Afrikaanse o/19-krieketspan was wat die 2014 IKR Onder-19 Krieketwêreldbeker gewen het.[1][2][3] Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2019 en 2023, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2021, 2022 en 2024 vir Suid-Afrika gespeel. Tydens die T20I-wêreldbeker 2024 kon Suid-Afrika vir die eerste keer die eindstryd van 'n krieket- of T20I-wêreldbekertoernooi vir mans haal, maar hulle het naelskraap met sewe lopies teen Indië verloor.[4]